ATKV Hartenbos self catering accommodation rooms

ATKV Hartenbos

~ Hartenbos ~ Western Cape ~ South Africa ~

Hartenbos Strandoord is die ideale plek vir 'n heerlike woonwavakansie. Elkeen van die meer as 570 staanplekke is pragtig geleë en elke staanplek is toegerus met 'n 220 V/10 A-kragpunt. Volgens SAWA-woonwaklub is die gerieweblokke van die beste wat daar is. As jy nie 'n woonwageesfriftige is nie, kan jy in een van ons pragtige 3-slaapkamerhuise of ruim rondawels bly.

Elke eenheid is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Waar jy ook al bly, die uitsig is joune - gratis! Die gerieflike supermark by die oord het alles wat jy nodig kan kry; van heerlike tuisgebakte brood, vars vrugte, groente en vleis, tot hengeltoerusting en geskenke.

Make an Email Enquiry

First Name *

Surname *

Email Address *

Telephone No *

Message *  

* Please make sure that your telephone number and email address are correct.


Home About Us Directory
Search our site Travel Directory About us Home Page